|
Bonsmara G7 bestaan uit Hasie Haasbroek, André Höll,
Fanie Kruger, Andries Venter & Frans Botma.
Gesamentlik het hul meer as 100 jaar ondervinding in Bonsmarastoetteling.
Die
interaksie vanuit die verskillende akademiese, landbou en besigheidsagtergronde
het 'n gesonde balans van denke tot gevolg met definitiewe voordele
omdat elke
dissipline 'n eie perspektief van denke bybring.
|